Thank you Mother of Plain

Sitting in front, centre, community worker and chairperson of Agents for Change, April Engelbrecht, from Eastridge, and recipients of 40 food hampers.

April Engelbrecht, Community worker and chairperson of Agents for Change, Eastridge

Ek will graag van die geleentheid gebruik om baie dankie te sê vir Mother of Plain.

Hulle maak altyd hul harte en sakke oop vir die gemeenskap van Mitchell’s Plain en gee vir ons kos vir meer as ses jaar nou.

Mag die Almagtige Mother of Plain ryklik seë* .

Ek wil ook vir die Plainsman dankie sê dat hulle altyd daar is om ons stories te skryf, en ook ons gemeenskap, dat hulle altyd hoflik teenoor Fouzia van der Fort is, wanneer sy uitkom.

Ek wil ook dankie sê vir Shoprite, Cambridge en Boxer, nou dat hulle vir Mother Of Plain se voorbeeld volg of verbeter.

Maatskappye moet nie net geld uitvat nie.

Ek sê persoonlik dankie namens Agents for Change vir die redakteur, wie seker maak dat ons stories geplaas word.

I also want to say the reason there was a delay in handing over the food parcels to the community, late November was because I hope to help pensioners and people with disabilities save ahead of their Christmas shopping and that they can survive until January, which is always a difficult month.